And this is the record, that God hath given to us eternal life, and this life is in his Son. He that hath the Son hath life: and he that hath not the Son of God hath not life. These things have I written unto you that believe on the name of the Son of God; that ye may know that ye have eternal life, and that ye may believe on the name of the Son of God. And this is the confidence that we have in him, that, if we ask any thing according to his will, he heareth us: And if we know that he hear us, whatsoever we ask, we know that we have the petitions that we desired of him.

1 John 5:11 to 15

En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun. Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God. En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.

1 Johannes 5:11 tot 15

 

 

Ducks (soft toys) Eendjies (Sagte speelgoed)

   

Visit Piazza
A friendly marketplace exhibiting various artworks, including badges, paintings and excellent products such as bags and clothing decorated with exquisite art embroidery
piazza.arkpark.com

Besoek Piazza
'n Oulike markplein vir die uitstalling van kunstenaars se produkte, insluitende mooi lapelwapentjies, skilderye en verskeie  produkte oa sakke en kledingstukke versier met voortreflike kunsborduurwerk
piazza.arkpark.com

 

ADSA Advertensies * ADSA Advertisements
ADSA Gratis Klein Advertensies
ADSA Free Ads
Bybel vir Aflaai

Download Bible

ADSA Advertensies

arkpark.com © 2012