Borgskappe

ARKpark • Up/Op • Kliënte • Borgskappe • Navrae • Inligting •

Updated: February 3, 2023 ** Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

    

English

 

Borgskappe vir 2023

ARK Webontwerp se Afrikaanse afdeling bied in 2023 weer enkele borgskappe van webwerwe aan, vir goedgekeurde kandidate. As jy 'n Christen-kunstenaar is wat goed Afrikaans magtig is en wat graag sou wou geborg word met 'n gratis webwerf, stuur 'n navraag met jou kommentaar en voorstelle. Keuring is streng, maar enkele persone word tog jaarliks op tydelike of meer permanente basis gehelp. Navrae kan gestuur word mbv die navraagvorm.

Algemene inligting oor borgskappe

Heelwat meer inligting oor borgskappe van webwerwe, is ook beskikbaar by ARK Webontwerp se eie webtuiste.

Lees meer

 

 
   

Kindervermaak en stokperdjies deur Christen-Kunstenaars

Is u 'n kunstenaar of sommer net 'n amateur wat kindervermaak met goeie smaak aanbied? Poppeteater of sang? Dalk bied u kuns-, musiek- of balletklasse of ander stokperdjieklasse aan vir kleuters of kinders. Laat dan gerus van u hoor. Skole, kleuterskole, kerk-organisasies, ens. is ook welkom om vir ons te laat weet as daar oulike verrigtinge vir die jongspan in die kontrei plaasvind. Of dit nou 'n eenmalige gebeurtenis is soos 'n kermis of fees, of op gereelde basis plaasvind.

Vul asseblief die volle besonderhede in by Piazza
en ons kyk of ons u inligting by Piazza kan vertoon.

 

 

 

ARKpark
Kliënte
Borgskappe
Navrae
Inligting

ARKpark • Up/Op • Kliënte • Borgskappe • Navrae • Inligting •

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

Kaleidoskoop

  ARK Web Design © 1998-2023
ARK Webontwerp © 1998-2023

Bekering

'n Christen

Bybelteks * Bible Text